DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Spreuke 23:4-5

Vermoei jou nie om ryk te word nie,
laat staan jou slimheid.
Sou jy jou oë daarop laat afvlieg?
Maar weg is dit! want skielik maak dit vir hom vlerke
en vlieg soos die arend na die hemel toe!
Spreuke 23:4-5

Bybelvers van die dag

Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.

Willekeurig Bybelvers

Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk