- 'n NAAM is verkiesliker as groot rykdom,
guns beter as silwer en as goud. - Die loon van nederigheid is die vrees van die Here,
is rykdom en eer en die lewe. - Oefen die seun volgens die eis van sy weg;
dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie. - Die ryke heers oor die armes,
en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.
Bybelvers van die dag
Waar sou ek heengaan van u Geesen waarheen vlug van u aangesig?
Klim ek op na die hemel, U is daar;
en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!
Willekeurig Bybelvers
En verlustig jou in die Here;dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.Volgende vers!Met beeld