- Elke weg van 'n mens is reg in sy oë,
maar die Here toets die harte. - Om geregtigheid en reg te doen,
is vir die Here verkiesliker as offers. - Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,
sal die lewe, geregtigheid en eer vind. - Die hele dag deur word daar dringend begeer,
maar die regverdige gee en hou nie terug nie.
Bybelvers van die dag
Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.Willekeurig Bybelvers
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Deur dit te hou na u woord.Volgende vers!Met beeld






