'n NAAM is verkiesliker as groot rykdom,
guns beter as silwer en as goud.
guns beter as silwer en as goud.


Bybelvers van die dag
En tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;
Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem,
en Ék sal dra en red.





