- 'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar,
maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring. - Die trotsheid van 'n mens verneder hom,
maar die nederige van gees sal eer verkry. - Die vrees vir die mens span 'n strik;
maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.
Bybelvers van die dag
Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld






