- Elke woord van God is gelouter;
Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil. - Hou valsheid en leuentaal ver van my af;
gee my nie armoede of rykdom nie,
laat my geniet die brood wat vir my bestem is.
Bybelvers van die dag
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.Willekeurig Bybelvers
Die geskenk van iemand maak vir hom ruimteen bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.Volgende vers!Met beeld






