- Maak jou mond oop vir die stomme,
vir die regsaak van almal wat wegkwyn. - Maak jou mond oop, oordeel regverdig,
en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige. - Wie sal 'n deugsame vrou vind?
want haar waarde is ver bo korale. - Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid;
'n vrou wat die Here vrees, sy moet geprys word.
Bybelvers van die dag
Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.Willekeurig Bybelvers
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit,sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting,
my God op wie ek vertrou.Volgende vers!Met beeld






