Die vrees vir die mens span 'n strik;
maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.
maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.

Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.
Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





