Die siel wat seën, word versadig;
en hy wat laaf, word self ook gelaaf.
en hy wat laaf, word self ook gelaaf.

Bybelvers van die dag
En tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;
Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem,
en Ék sal dra en red.





