Die goddelose behaal oneerlike wins,
maar hy wat geregtigheid saai, 'n betroubare loon.
maar hy wat geregtigheid saai, 'n betroubare loon.

Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.