
- BEWAAR, my seun, die gebod van jou vader,
en verwerp die onderwysing van jou moeder nie. - Of kan iemand op gloeiende kole loop
sonder dat sy voete brandwonde kry?
Bybelvers van die dag
Maar beklee julle met die Here Jesus Christus, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie.Willekeurig Bybelvers
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense.Volgende vers!Met beeld





