Bybelvers van die dag
Terwyl hy nog spreek, oordek 'n helderligte wolk hulle meteens en daar sê 'n stem uit die wolk: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het. Luister na Hom!Willekeurig Bybelvers
Want Ek, die Here jou God,gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê:
Wees nie bevrees nie, Ek help jou.Volgende vers!Met beeld





