Of kan iemand op gloeiende kole loop
sonder dat sy voete brandwonde kry?
sonder dat sy voete brandwonde kry?

Bybelvers van die dag
Wees nie afgunstig op 'n man van gewelden verkies geeneen van sy weë nie.
Want die verkeerde is vir die Here 'n gruwel,
maar sy verborgenheid is met die opregtes.





