Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is;
hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel
en 'n huigelagtige mond haat ek.
hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel
en 'n huigelagtige mond haat ek.

Bybelvers van die dag
So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,'n rotsvesting in tye van benoudheid.





