- Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is;
hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel
en 'n huigelagtige mond haat ek. - Want hy wat my vind, het die lewe gevind
en verkry 'n welbehae van die Here.
Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.
Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld






