Want hy wat my vind, het die lewe gevind
en verkry 'n welbehae van die Here.
en verkry 'n welbehae van die Here.

Bybelvers van die dag
Lei my in u waarheid en leer my,want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag.
Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





