Die beginsel van die wysheid is die vrees van die Here,
en kennis van die Heilige is verstand.
en kennis van die Heilige is verstand.


Bybelvers van die dag
Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.Willekeurig Bybelvers
Geseënd is die man wat op die Here vertrou,en wie se vertroue die Here is.
Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is
en sy wortels uitskiet by die stroom
en nie vrees as daar hitte kom nie,
maar sy blad bly groen;
en in 'n jaar van droogte is hy nie besorg nie
en hou nie op om vrugte te dra nie.Volgende vers!Met beeld





