Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.

Bybelvers van die dag
MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.Willekeurig Bybelvers
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.Volgende vers!Met beeld





