Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.

Bybelvers van die dag
Lei my in u waarheid en leer my,want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag.





