Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.


Bybelvers van die dag
Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.Willekeurig Bybelvers
Al beswyk my vlees en my hart —God is die rots van my hart
en my deel tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





