Die Here sal dit vir my voleindig!
U goedertierenheid, Here, is tot in ewigheid:
laat nie vaar die werke van u hande nie!
U goedertierenheid, Here, is tot in ewigheid:
laat nie vaar die werke van u hande nie!

Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.
Willekeurig Bybelvers
Die hart van die mens dink sy weg uit,maar die Here rig sy voetstappe.Volgende vers!Met beeld