Here, U deurgrond en ken my.
U ken my sit en my opstaan;
U verstaan van ver my gedagte.
U ken my sit en my opstaan;
U verstaan van ver my gedagte.

Bybelvers van die dag
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie;maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.
Willekeurig Bybelvers
Die seën van die Here — dit maak ryk,en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.Volgende vers!Met beeld





