Want daar is nog geen woord op my tong nie —
of U, Here, U ken dit geheel en al.
of U, Here, U ken dit geheel en al.


Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.





