DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Soek

Aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek — die ewige lewe.
Lees meer...

Bybelvers van die dag

En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.

Willekeurig Bybelvers

Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,
ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk