My siel dors na God, na die lewende God;
wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?
wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?

Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.