Die vloed roep na die vloed
by die gedruis van u waterstrome;
al u bare en u golwe
het oor my heengegaan.
by die gedruis van u waterstrome;
al u bare en u golwe
het oor my heengegaan.

Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.





