DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Soek (2/2)

  • Aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek — die ewige lewe.
  • VERDER is die koninkryk van die hemele soos 'n skat wat verborge is in die saailand, wat 'n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.

Bybelvers van die dag

My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.

Willekeurig Bybelvers

Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk