VERDER is die koninkryk van die hemele soos 'n skat wat verborge is in die saailand, wat 'n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.

Bybelvers van die dag
'n Uitgestelde hoop maak die hart siek;maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.





