Jy moet dan weet dat die Here jou God God is, die getroue God wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom lief het en sy gebooie onderhou, in duisend geslagte.


Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.
Willekeurig Bybelvers
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,dan verkwik u vertroostinge my siel.Volgende vers!Met beeld





