Die Here is my deel, sê my siel,
daarom sal ek op Hom hoop.
daarom sal ek op Hom hoop.


Bybelvers van die dag
Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is;en wat vra die Here van jou
anders as om reg te doen en liefde te betrag
en ootmoedig te wandel met jou God?





