- Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie,
want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut;
u trou is groot. - Die Here is my deel, sê my siel,
daarom sal ek op Hom hoop. - Laat ons ons weë naspeur en deursoek
en ons tot die Here bekeer.
Bybelvers van die dag
Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen,en u wet is binne-in my ingewande.






