'n Uitgestelde hoop maak die hart siek;
maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.
maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.

Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.
Willekeurig Bybelvers
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Deur dit te hou na u woord.Volgende vers!Met beeld





