DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jesaja 61:1

DIE Gees van die Here Here is op My,
omdat die Here My gesalf het
om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges;
Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart,
om vir die gevangenes 'n vrylating uit te roep
en vir die geboeides opening van die gevangenis.
Jesaja 61:1

Bybelvers van die dag

Uit die benoudheid het ek die Here aangeroep;
die Here het my verhoor in die ruimte.

Willekeurig Bybelvers

Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan;
Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk