Wees sterk, en laat julle hart sterk wees,
almal wat op die Here wag!
almal wat op die Here wag!

Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!





