Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou.


Bybelvers van die dag
My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.Willekeurig Bybelvers
Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.Volgende vers!Met beeld





