DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Hebreërs 10:14

Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.
Hebreërs 10:14

Bybelvers van die dag

Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.

Willekeurig Bybelvers

Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk