Bybelvers van die dag
Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.Willekeurig Bybelvers
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.Volgende vers!Met beeld





