
- My sabbatte moet julle hou en my heiligdom ontsien. Ek is die Here.
- As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, sal Ek julle reëns gee op die regte tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.
Bybelvers van die dag
Skep vir my 'n rein hart, o God,en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
Willekeurig Bybelvers
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.Volgende vers!Met beeld