My sabbatte moet julle hou en my heiligdom ontsien. Ek is die Here.

Bybelvers van die dag
Dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee.Willekeurig Bybelvers
Kan 'n vrou haar suigling vergeet,dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie?
Ofskoon hulle sou vergeet,
nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!
Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer;
jou mure is gedurig voor My.Volgende vers!Met beeld





