Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit 'n dag van volkome rus, 'n heilige vierdag; géén werk mag julle doen nie — dit is 'n sabbat van die Here in al julle woonplekke.

Bybelvers van die dag
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.Willekeurig Bybelvers
Die geskenk van iemand maak vir hom ruimteen bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.Volgende vers!Met beeld





