En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.
Bybelvers van die dag
Want wie is God buiten die Here,en wie 'n rots buiten onse God?