DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

21 September 2024

Titus 2:11-12
WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe.

Bybelvers van die dag

So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,
'n rotsvesting in tye van benoudheid.

Willekeurig Bybelvers

As jy deur die water gaan, is Ek by jou;
en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk