Bybelvers van die dag
Want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.Willekeurig Bybelvers
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.Volgende vers!Met beeld





