- En maak die siekes gesond wat daarin is, en sê vir hulle: Die koninkryk van God het naby julle gekom.
- Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.
- En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.
Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.
Willekeurig Bybelvers
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.Volgende vers!Met beeld






