En hulle sal My tot 'n eiendom wees, sê die Here van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos 'n man medelyde het met sy seun wat hom dien.

Bybelvers van die dag
Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.Willekeurig Bybelvers
Die vriend het altyd lief,en die broer word gebore met die oog op die nood.Volgende vers!Met beeld





