Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die Here van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seën sal uitstort nie.

Bybelvers van die dag
Die wet van die Here is volmaak:dit verkwik die siel;
die getuienis van die Here is gewis:
dit gee wysheid aan die eenvoudige.





