Bybelvers van die dag
Vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.Willekeurig Bybelvers
Maak my gesond, Here, dan sal ek gesond word;verlos my, dan sal ek verlos word;
want U is my lof.Volgende vers!Met beeld





