Bybelvers van die dag
OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus.Willekeurig Bybelvers
Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie,want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut;
u trou is groot.Volgende vers!Met beeld