DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Timoteus 3:16

En, onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot:
God is geopenbaar in die vlees,
is geregverdig in die Gees,
het verskyn aan engele,
is verkondig onder die heidene,
is geglo in die wêreld,
is opgeneem in heerlikheid.
1 Timoteus 3:16

Bybelvers van die dag

En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;
want U vergeld elkeen na sy werk.

Willekeurig Bybelvers

Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie;
maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk