
KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.
Bybelvers van die dag
En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.Willekeurig Bybelvers
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Volgende vers!Met beeld